Venom (musiekgroep)

Venom
Venom in 2008
Agtergrondinligting
OorsprongNewcastle upon Tyne, Engeland, Verenigde Koninkryk
GenresBlack metal, Thrash metal
Jare aktief1978–1992, 1995–2002, 2005–nou
Webwerfvenomslegions.com

Venom is 'n Engelse black metal musiekgroep vanaf Engeland.[1] Hulle het bekend geword teen die einde van die Nuwe golf van Britse heavy metal, Venom se eerste twee albums—Welcome to Hell (1981) en Black Metal (1982)— het 'n groot invloed op thrash metal en extreme metal gehad. Venom se tweede album was bekend genoeg dat die titel gebruik word vir die naam van die extreme metal subgenre black metal.

  1. Kahn-Harris, Keith. Extreme Metal: Music and Culture on the Edge. Oxford: Berg, 2007. ISBN 1-84520-399-2.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search